Jaina Lee Ortiz (gebore 20 November 1986) is 'n Amerikaanse aktrise. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprent Girls Trip (2017) en in die televisiereekse Rosewood (2015), Shooter (2016), en Station 19 (2018).
Filmografie Rolprente 2012: Misfire 2017: Girls Trip
Televisiereekse 2008: Scream Queens 2012: The Shop 2015: Rosewood 2016: Shooter 2018: Station 19
Eksterne skakels
Kategorie:Amerikaanse aktrises van die 21ste eeu Kategorie:Lewende mense Kategorie:Geboortes in 1986