Park Overall (gebore 15 Maart 1957) is 'n Amerikaanse aktrise. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprente Biloxi Blues (1988), Mississippi Burning (1988), en Kindergarten Cop (1990), en in die televisiereeks Empty Nest (1988).

Filmografie Rolprente 1987: Tainted 1988: Biloxi Blues 1988: Mississippi Burning 1990: Kindergarten Cop 1997: Sparkler 1999: Shadows of the Past Acceptable Limits

Televisiereekse 1988: Empty Nest 1999: Ladies Man 1999: Katie Joplin

Televisierolprente 1992: Overkill: The Aileen Wuornos Story 1993: Precious Victims 1998: Fifteen and Pregnant 1999: The Price of a Broken Heart 2000: When Andrew Came Home 2003: Alligator Point

Eksterne skakels

Kategorie:Geboortes in 1957 Kategorie:Lewende mense Kategorie:Amerikaanse aktrises van die 21ste eeu Kategorie:Amerikaanse aktrises van die 20ste eeu