Nicole Pacent (gebore 29 Maart 1985) is 'n Amerikaanse aktrise en vervaardiger. Sy is bekend vir haar rolle in die televisiereekse Anyone But Me (2008) en Murder in the First (2014).

Filmografie Rolprente 2012: I Hate Tommy Finch 2015: Seclusion

Televisiereekse 2008: Anyone But Me 2012: Space Guys in Space 2014: Murder in the First 2017: Swift and Loose

Video's 2014: Jen Foster: She

Eksterne skakels

Kategorie:Amerikaanse aktrises van die 21ste eeu