Kelly Packard (gebore 29 Januarie 1975) is 'n Amerikaanse aktrise. Sy is bekend vir haar rolle in die televisiereekse Baywatch (1989), California Dreams (1992), en Ripley's Believe It or Not! (1999).
Filmografie Rolprente 1997: Little Bigfoot 2018: Family Vanished The B Team The Break In
Televisiereekse 1989: Baywatch 1992: California Dreams 1999: Ripley's Believe It or Not! 2002: Pyramid 2003: House Wars
Video's 2006: TruColor Sunglasses 2009: Let's Do It!: A California Dreams Reunion
Eksterne skakels
Kategorie:Geboortes in 1975 Kategorie:Lewende mense Kategorie:Amerikaanse aktrises van die 21ste eeu Kategorie:Amerikaanse aktrises van die 20ste eeu