Nicole Paggi (gebore 15 Augustus 1977) is 'n Amerikaanse aktrise. Sy is bekend vir haar rolle in die televisiereekse Providence (1999), CSI: Crime Scene Investigation (2000), Pasadena (2001), en One on One (2001).
Filmografie Rolprente 2010: Cielito lindo
Televisiereekse 1999: Providence 2000: CSI: Crime Scene Investigation 2001: Pasadena 2001: One on One 2003: Hope & Faith
Televisierolprente 2003: Expert Witness 2012: Undercover Bridesmaid
Eksterne skakels
Kategorie:Lewende mense Kategorie:Amerikaanse aktrises van die 21ste eeu Kategorie:Geboortes in 1983