Bar Paly (gebore 29 April 1982) is 'n Israeliese aktrise. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprente The Ruins (2008), Pain & Gain (2013), Non-Stop (2014), en Million Dollar Arm (2014).

Filmografie Rolprente 2008: The Ruins 2013: Pain & Gain 2014: Non-Stop 2014: Million Dollar Arm 2018: Headlock 2019: Painted Beauty Tranzloco

Televisiereekse 2012: Game Shop 2016: Jean-Claude Van Johnson

Verwysings

Eksterne skakels

Kategorie:Lewende mense Kategorie:Amerikaanse aktrises van die 21ste eeu Kategorie:Amerikaanse Jode Kategorie:Israelse Jode Kategorie:Russiese Jode Kategorie:Geboortes in 1985