Danielle Panabaker (gebore 19 September 1987) is 'n Amerikaanse aktrise en vervaardiger. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprente Sky High (2005) en Friday the 13th (2009), en in die televisiereeks The Flash (2014).

Filmografie Rolprente 2005: Sky High 2009: Friday the 13th 2010: The Crazies 2010: Weakness 2010: The Ward 2012: Piranha 3DD 2012: Girls Against Boys 2014: Time Lapse 2018: Christmas Joy

Televisiereekse 2006: Shark 2014: The Flash

Televisierolprente 2003: Sex & the Single Mom 2003: No Place Like Home 2004: Stuck in the Suburbs 2004: Searching for David's Heart 2005: Mom at Sixteen 2006: Read It and Weep 2011: The Shunning 2012: Intercept 2013: Nearlyweds 2014: Recipe for Love

Video's 2009: The Rebirth of Jason Voorhees

Eksterne skakels

Kategorie:Geboortes in 1987 Kategorie:Amerikaanse aktrises van die 21ste eeu Kategorie:Lewende mense