Michelle Paress is 'n Amerikaanse aktrise. Sy is bekend vir haar rolle in die televisiereekse The Wire (2002) en Hawthorne (2009).

Filmografie Televisiereekse 2002: The Wire 2009: Hawthorne

Eksterne skakels

Kategorie:Lewende mense Kategorie:Amerikaanse aktrises van die 21ste eeu