Adrianne Palicki (gebore 6 Mei 1983) is 'n Amerikaanse aktrise. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprente Legion (2010), Red Dawn (2012), G.I. Joe: Retaliation (2013), en John Wick (2014).

Filmografie Rolprente 2009: Women in Trouble 2010: Legion 2012: Red Dawn 2013: G.I. Joe: Retaliation 2013: Coffee Town 2014: John Wick 2014: Dr. Cabbie 2015: Baby, Baby, Baby 2017: S.W.A.T.: Under Siege

Televisiereekse 2006: South Beach 2007: Reel Junkie 2009: Titan Maximum 2010: Lone Star 2014: About a Boy 2017: The Orville

Televisierolprente 2011: Wonder Woman

Video's 2010: Humanity's Last Line of Defense

Verwysings

Eksterne skakels

Kategorie:Amerikaanse aktrises van die 21ste eeu Kategorie:Lewende mense