MISSPSTAR (gebore 13 Junie 1994) is 'n Amerikaanse aktrise. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprent P-Star Rising (2009) en in die televisiereekse Made (2003), Hi-Jinks (2005), en The Electric Company (2006).

Filmografie Rolprente 2009: P-Star Rising Release

Televisiereekse 2003: Made 2005: Hi-Jinks 2006: The Electric Company

Eksterne skakels

Kategorie:Lewende mense Kategorie:Amerikaanse aktrises van die 21ste eeu Kategorie:Geboortes in 1994