Beverley Owen (13 Mei 1937 - 21 Februarie 2019) was 'n Amerikaanse aktrise. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprent Bullet for a Badman (1964) en in die televisiereekse As the World Turns (1956), Another World (1964), en The Munsters (1964).

Filmografie Rolprente 1964: Bullet for a Badman

Televisiereekse 1956: As the World Turns 1964: Another World 1964: The Munsters

Eksterne skakels

Kategorie:Geboortes in 1937 Kategorie:Sterftes in 2019 Kategorie:Amerikaanse aktrises van die 21ste eeu Kategorie:Amerikaanse aktrises van die 20ste eeu