Stefania LaVie Owen (gebore 15 Desember 1997) is 'n Amerikaanse aktrise. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprente The Lovely Bones (2009), Coming Through the Rye (2015), en Krampus (2015), en in die televisiereeks The Carrie Diaries (2013).

Filmografie Rolprente 2009: The Lovely Bones 2015: Coming Through the Rye 2015: Krampus 2019: The Cat and the Moon 2019: The Beach Bum

Televisiereekse 2010: Running Wilde 2013: The Carrie Diaries 2016: Chance 2019: Messiah

Televisierolprente 2011: Home Game

Eksterne skakels

Kategorie:Amerikaanse aktrises van die 21ste eeu Kategorie:Lewende mense Kategorie:Nieu-Seelandse aktrises van die 21ste eeu Kategorie:Geboortes in 2000