Joy Osmanski (gebore 29 Oktober 1975) is 'n Amerikaanse aktrise. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprent Dead Night (2017) en in die televisiereekse The Loop (2006), Devious Maids (2013), en Santa Clarita Diet (2017).

Filmografie Rolprente 2017: Dead Night

Televisiereekse 2006: The Loop 2010: Slanted 2011: Allen Gregory 2011: Good Job, Thanks! 2012: Next Caller 2013: Devious Maids 2013: Save Me 2017: Santa Clarita Diet

Televisierolprente 2008: Five Year Plan 2010: Nathan vs. Nurture 2016: Gorgeous Morons

Video's 2007: Thesis: Work vs. Play

Eksterne skakels

Kategorie:Lewende mense Kategorie:Geboortes in 1975 Kategorie:Amerikaanse aktrises van die 21ste eeu