Hayley Orrantia (gebore 21 Februarie 1994) is 'n Amerikaanse aktrise. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprent God's Not Dead 2 (2016) en in die televisiereekse The X Factor (2011) en The Goldbergs (2013).
Filmografie Rolprente 2011: Cooper and the Castle Hills Gang 2016: God's Not Dead 2
Televisiereekse 2011: The X Factor 2013: The Goldbergs 2016: Roommates
Televisierolprente 2016: The Goldbergs: An '80s Rewind
Eksterne skakels
Kategorie:Geboortes in 1994 Kategorie:Lewende mense Kategorie:Amerikaanse aktrises van die 21ste eeu