Adepero Oduye is 'n Amerikaanse aktrise, skryfster, en regisseuse. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprente Pariah (2011), 12 Years a Slave (2013), The Big Short (2015), en Geostorm (2017).

Filmografie Rolprente 2011: Pariah 2013: 12 Years a Slave 2015: The Big Short 2015: My Name Is David 2017: Geostorm

Eksterne skakels

Kategorie:Geboortes in die 1970's Kategorie:Lewende mense Kategorie:Amerikaanse aktrises van die 21ste eeu Kategorie:Geboortes in 1978