Amber Skye Noyes (gebore 17 Februarie 1987) is 'n Amerikaanse aktrise. Sy is bekend vir haar rolle in die televisiereekse Beauty and the Beast (2012) en The Deuce (2017).
Filmografie Televisiereekse 2012: Beauty and the Beast 2013: More One Life to Live 2017: The Deuce
Eksterne skakels
Kategorie:Lewende mense Kategorie:Amerikaanse aktrises van die 21ste eeu