Tig Notaro (gebore 24 Maart 1971) is 'n Amerikaanse aktrise, skryfster, en vervaardiger. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprente In a World... (2013) en Walk of Shame (2014), en in die televisiereeks One Mississippi (2015).
Filmografie Rolprente 2013: In a World... 2014: Walk of Shame 2014: Ashes 2015: Knock Knock, It's Tig Notaro 2016: Punching Henry 2018: Music First Ladies
Televisiereekse 2002: Movies at Our House 2006: Dog Bites Man 2007: The Sarah Silverman Program. 2008: Back on Topps 2012: Stand Down: True Tales from Stand-Up Comedy 2015: One Mississippi 2016: Hollywood Horror Stories 2017: Transparent: The Lost Sessions
Televisierolprente 2012: Susan 313 2013: Why We Laugh: Funny Women
Video's 2008: Have Tig at Your Party
Eksterne skakels
Kategorie:Geboortes in 1971 Kategorie:Lewende mense Kategorie:Amerikaanse aktrises van die 21ste eeu