Alexa Nikolas (gebore 4 April 1992) is 'n Amerikaanse aktrise. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprente Motocross Kids (2004), Red State (2011), en Detention of the Dead (2012), en in die televisiereeks Zoey 101 (2005).

Filmografie Rolprente 2004: Motocross Kids 2011: Red State 2012: Detention of the Dead

Televisiereekse 2002: Hidden Hills 2005: Zoey 101

Video's 2006: Zoey 101: Spring Break-Up 2006: Vanessa Hudgens: Come Back to Me

Eksterne skakels

Kategorie:Geboortes in 1992 Kategorie:Amerikaanse aktrises van die 21ste eeu Kategorie:Lewende mense Kategorie:Amerikaanse aktrises van die 20ste eeu