Daniela Nieves (gebore 4 Julie 1997) is 'n Amerikaanse aktrise. Sy is bekend vir haar rolle in die televisiereekse El Rostro de Analía (2008), Every Witch Way (2014), WITS Academy (2015), en Lethal Weapon (2016).
Filmografie Televisiereekse 2008: El Rostro de Analía 2014: Every Witch Way 2015: WITS Academy 2016: Lethal Weapon 2018: Five Points
Televisierolprente 2014: Every Witch Way: Spellbound
Eksterne skakels
Kategorie:Geboortes in 1997 Kategorie:Lewende mense Kategorie:Amerikaanse aktrises van die 21ste eeu