Jasika Nicole (gebore 10 April 1980) is 'n Amerikaanse aktrise en vervaardiger. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprente School of Rock (2003) en She's Out of My League (2010), en in die televisiereeks Fringe (2008).
Filmografie Rolprente 2003: School of Rock 2010: She's Out of My League 2017: Suicide Kale
Televisiereekse 2008: Fringe 2008: The Return of Jezebel James 2015: Send Me: An Original Web Series 2015: Danger & Eggs 2015: Disengaged 2016: Mark Lembeck Technique
Televisierolprente 2007: The Mastersons of Manhattan 2014: Checked Out
Video's 2009: Behind the Real Science of 'Fringe Season 1''' 2009: Evolution: The Genesis of 'Fringe Season 1' 2009: Fringe Season 1 Visual Effects''
Eksterne skakels
Kategorie:Lewende mense Kategorie:Amerikaanse aktrises van die 21ste eeu