Lily Nicksay (gebore 8 Januarie 1988) is 'n Amerikaanse aktrise. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprente Up Close & Personal (1996) en The Negotiator (1998), en in die televisiereekse Boy Meets World (1993) en Girl Meets World (2014).

Filmografie Rolprente 1996: Up Close & Personal 1998: The Negotiator

Televisiereekse 1993: Boy Meets World 2014: Girl Meets World

Eksterne skakels

Kategorie:Geboortes in 1988 Kategorie:Lewende mense Kategorie:Amerikaanse aktrises van die 21ste eeu Kategorie:Amerikaanse aktrises van die 20ste eeu