Jaime Ray Newman (gebore 2 April 1978) is 'n Amerikaanse aktrise en vervaardiger. Sy is bekend vir haar rolle in die televisiereekse Eastwick (2009), Bates Motel (2013), Red Widow (2013), en The Punisher (2017).

Filmografie Rolprente 2005: Living 'til the End 2012: Rubberneck 2013: Game of Assassins 2013: Altered Minds 2016: A Christmas in New York 2018: Valley of the Gods 2018: Skin 2018: Midnight Climax

Televisiereekse 2009: Eastwick 2013: Bates Motel 2013: Red Widow 2014: Mind Games 2015: Wicked City 2017: The Punisher

Televisierolprente 2006: Hollis & Rae 2006: Under the Mistletoe

Eksterne skakels

Kategorie:Geboortes in 1978 Kategorie:Amerikaanse aktrises van die 21ste eeu Kategorie:Lewende mense Kategorie:Amerikaanse Jode