Ryan Newman (gebore 24 April 1998) is 'n Amerikaanse aktrise. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprente Zoom (2006) en Monster House (2006), en in die televisiereeks Zeke and Luther (2009).
Filmografie Rolprente 2006: Zoom 2006: Monster House 2015: Bad Sister 2017: Alexander IRL 2018: Sum of Us
Televisiereekse 2009: Zeke and Luther 2010: Piper's QUICK Picks 2012: See Dad Run 2013: Die schlechtesten Filme aller Zeiten
Eksterne skakels
Kategorie:Geboortes in 1998 Kategorie:Lewende mense Kategorie:Amerikaanse aktrises van die 21ste eeu