Charlotte Newhouse is 'n Amerikaanse aktrise, skryfster, en vervaardiger. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprent The Smokers (2000) en in die televisiereekse Reno 911! (2003), Community (2009), en Idiotsitter (2014).

Filmografie Rolprente 2000: The Smokers 2010: The Man That I Was Let's Get Married

Televisiereekse 2003: Reno 911! 2009: Community 2009: Brainstorm 2009: Jessica and Hunter 2012: RVC: The Lone Shopping Network 2014: Idiotsitter

Video's 2012: Puss in Boots: The Three Diablos

Eksterne skakels

Kategorie:Lewende mense Kategorie:Amerikaanse aktrises van die 21ste eeu Kategorie:Amerikaanse komediante Kategorie:Geboortes in 1986