Shakina Nayfack (gebore 8 Desember 1980) is 'n Amerikaanse aktrise en vervaardiger. Sy is bekend vir haar rol in die televisiereeks Difficult People (2015).

Filmografie Rolprente 2014: Death Drive 2018: Words

Televisiereekse 2015: Difficult People

Eksterne skakels

Kategorie:Amerikaanse aktrises van die 21ste eeu Kategorie:Lewende mense Kategorie:Transgender mense Kategorie:Geboortes in 1980