Joy Nash (gebore 5 Augustus 1980) is 'n Amerikaanse aktrise, regisseuse, en skryfster. Sy is bekend vir haar rolle in die televisiereekse Locked Up Abroad (2007), The Mindy Project (2012), Twin Peaks (2017), en Dietland (2018).
Filmografie Rolprente 2007: Murderess 2017: The Bang Bang Brokers 2018: Dead Women Walking
Televisiereekse 2007: Locked Up Abroad 2011: Stallions de Amor 2012: The Mindy Project 2015: Class Act 2015: Jobless 2016: PlusThis! Show 2017: Twin Peaks 2018: Dietland
Video's 2007: A Fat Rant
Eksterne skakels
Kategorie:Geboortes in 1980 Kategorie:Lewende mense Kategorie:Amerikaanse aktrises van die 21ste eeu