Anne L. Nathan is 'n Amerikaanse aktrise. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprente King of California (2007) en Baby Mama (2008), en in die televisiereekse Dirt (2007) en Submissions Only (2010).

Filmografie Rolprente 2007: King of California 2008: Baby Mama 2010: Random Unrelated Projects

Televisiereekse 2007: Dirt 2010: Submissions Only

Eksterne skakels

Kategorie:Lewende mense Kategorie:Amerikaanse aktrises van die 21ste eeu Kategorie:Amerikaanse aktrises van die 20ste eeu