Amber Nash (gebore 6 Junie 1977) is 'n Amerikaanse aktrise en vervaardiger. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprent Axis (2017) en in die televisiereekse Archer (2009) en Mr. Robot (2015).
Filmografie Rolprente 2017: Axis
Televisiereekse 2006: Frisky Dingo 2009: Archer 2015: Mr. Robot
Televisierolprente 2016: Untitled Pajama Men Project
Eksterne skakels
Kategorie:Lewende mense Kategorie:Geboortes in 1977 Kategorie:Amerikaanse aktrises van die 21ste eeu