Suzy Nakamura (gebore 2 Desember 1973) is 'n Amerikaanse aktrise en vervaardiger. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprent Horrible Bosses 2 (2014) en in die televisiereekse Curb Your Enthusiasm (2000), Modern Family (2009), en Dr. Ken (2015).

Filmografie Rolprente 1997: Strawberry Fields 2007: American Zombie 2013: Tuna 2014: Horrible Bosses 2 2016: Funeral Day

Televisiereekse 1996: Common Law 1998: The Closer 2000: Curb Your Enthusiasm 2000: Daddio 2002: Imagine That 2004: Asia Street Comedy 2006: Worst Week of My Life 2006: Help Me Help You 2006: The Minor Accomplishments of Jackie Woodman 2007: Insatiable 2009: Modern Family 2010: Donna's Revenge 2011: Whole Day Down 2012: Go On 2015: Dr. Ken 2017: How to Beat Your Sister-in-Law (at everything) 2018: Cape Kids

Televisierolprente 2002: I Got You 2011: Bird Dog Avenue 5

Video's 2004: The Sheboygan Improv Festival 2005: 24/7

Eksterne skakels

Kategorie:Lewende mense Kategorie:Amerikaanse aktrises van die 21ste eeu Kategorie:Amerikaanse aktrises van die 20ste eeu Kategorie:Geboortes in 1968