Ellen Muth (gebore 6 Maart 1981) is 'n Amerikaanse aktrise en regisseuse. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprente Dolores Claiborne (1995) en The Young Girl and the Monsoon (1999), en in die televisiereeks Dead Like Me (2003).

Filmografie Rolprente 1995: Dolores Claiborne 1999: The Young Girl and the Monsoon 2012: Rudyard Kipling's Mark of the Beast 2012: Margarine Wars

Televisiereekse 2003: Dead Like Me

Televisierolprente 2000: Cora Unashamed 2000: The Truth About Jane 2002: Two Against Time 2002: Superfire

Video's 2005: Dead Like Me... Again 2009: Dead Like Me: Life After Death 2009: Back from the Dead: Resurrecting 'Dead Like Me'

Eksterne skakels

Kategorie:Geboortes in 1981 Kategorie:Lewende mense Kategorie:Amerikaanse aktrises van die 21ste eeu Kategorie:Amerikaanse aktrises van die 20ste eeu