Donna Murphy (gebore 7 Maart 1959) is 'n Amerikaanse aktrise. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprente Center Stage (2000), The Nanny Diaries (2007), en Tangled (2010), en in die televisiereeks Mercy Street (2016).

Filmografie Rolprente 2000: Center Stage 2007: The Nanny Diaries 2010: Tangled 2016: No Pay, Nudity

Televisiereekse 2000: What About Joan 2002: Hack 2012: Made in Jersey 2016: Mercy Street

Televisierolprente 1996: Passion 1997: Leonard Bernstein's New York 1998: The Day Lincoln Was Shot 2000: The Last Debate 2013: House of Versace

Video's 2012: The Bourne Legacy: Inside the Crisis Suite

Eksterne skakels

Kategorie:Geboortes in 1959 Kategorie:Lewende mense Kategorie:Amerikaanse aktrises van die 21ste eeu Kategorie:Amerikaanse aktrises van die 20ste eeu