Ashleigh Murray (gebore 18 Januarie 1988) is 'n Amerikaanse aktrise. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprente Deidra & Laney Rob a Train (2017) en Valley Girl (2018), en in die televisiereekse The Following (2013) en Riverdale (2016).
Filmografie Rolprente 2017: Deidra & Laney Rob a Train 2018: Valley Girl
Televisiereekse 2013: The Following 2016: Riverdale
Eksterne skakels
Kategorie:Geboortes in 1988 Kategorie:Lewende mense Kategorie:Amerikaanse aktrises van die 21ste eeu