Patty Mullen is 'n Amerikaanse aktrise. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprente Doom Asylum (1987) en Frankenhooker (1990), en in die televisiereeks The Equalizer (1985).
Filmografie Rolprente 1987: Doom Asylum 1990: Frankenhooker
Televisiereekse 1985: The Equalizer
Eksterne skakels
Kategorie:Lewende mense Kategorie:Amerikaanse aktrises van die 21ste eeu Kategorie:Amerikaanse aktrises van die 20ste eeu