Tamera Mowry (gebore 6 Julie 1978) is 'n Amerikaanse aktrise en vervaardiger. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprent The Hot Chick (2002) en in die televisiereeks Sister, Sister (1994).
Filmografie Rolprente 2002: The Hot Chick 2005: Hollywood Horror 2012: A Passion for the Vine
Televisiereekse 1994: Sister, Sister 1995: The Adventures of Hyperman 1999: Detention 2000: Strong Medicine 2002: Storyline Online 2009: Roommates 2011: Things We Do for Love 2011: Tia & Tamera 2013: The Real 2018: Help Us Get Married
Televisierolprente 1996: The Big Help 1997: Disney's Young Musicians' Symphony Orchestra 2000: Seventeen Again 2000: Something to Sing About 2005: Twitches 2007: Twitches Too 2010: Double Wedding 2010: Tia & Tamera Take 2 2012: Christmas Angel 2018: The Housleys
Eksterne skakels
Kategorie:Geboortes in 1978 Kategorie:Amerikaanse aktrises van die 21ste eeu Kategorie:Lewende mense Kategorie:Amerikaanse aktrises van die 20ste eeu