Bridget Moynahan (gebore 28 April 1971) is 'n Amerikaanse aktrise. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprente The Sum of All Fears (2002), I, Robot (2004), Lord of War (2005), en Battle Los Angeles (2011).

Filmografie Rolprente 2001: Serendipity 2002: The Sum of All Fears 2003: The Recruit 2004: I, Robot 2005: Lord of War 2006: Gray Matters 2006: Unknown 2007: Noise 2007: Prey 2010: Ramona and Beezus 2011: Battle Los Angeles 2014: Small Time 2014: The Journey Home 2018: Drunk Parents 2019: Crown Vic

Televisiereekse 2006: Six Degrees 2010: Blue Bloods

Televisierolprente 2017: The Sun and Her Flowers

Video's 2002: A Cautionary Tale: The Making of 'The Sum of All Fears''' 2011: Creating Characters 2011: Empire State of Mind''

Eksterne skakels

Kategorie:Geboortes in 1971 Kategorie:Amerikaanse aktrises van die 21ste eeu Kategorie:Lewende mense Kategorie:Amerikaanse aktrises van die 20ste eeu Kategorie:Geboortes in die 1970's