Christina Moses (gebore 24 Januarie 1978) is 'n Amerikaanse aktrise en vervaardiger. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprent How We Met (2016) en in die televisiereekse The Originals (2013), Containment (2016), Condor (2018) en A Million Little Things.Encyclopedia of Unaired Television Pilots, 1945-2018:

Filmografie Rolprente 2013: Head Case 2016 Salt Water (Regina G.) 2018 How We Met (Marie Walker) 2019 Tall (Nina Dunkleman)

Televisiereekse 2013: The Originals 2016: Containment 2018: Condor 2018: A Million Little Things

Televisierolprente 2017: Mission Control

Verwysings

Eksterne skakels

Kategorie:Lewende mense Kategorie:Amerikaanse aktrises van die 21ste eeu