Amy Morton (gebore 1 Januarie 1958) is 'n Amerikaanse aktrise. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprente Falling Down (1993), 8MM (1999), Up in the Air (2009), en The Dilemma (2011).
Filmografie Rolprente 1993: Falling Down 1993: Rookie of the Year 1999: 8MM 2009: Up in the Air 2011: The Dilemma 2013: Bluebird
Televisiereekse 2017: Special Skills
Eksterne skakels
Kategorie:Lewende mense Kategorie:Amerikaanse aktrises van die 21ste eeu Kategorie:Amerikaanse aktrises van die 20ste eeu Kategorie:Geboortes in die 1950's