Sarah Jane Morris (gebore 12 April 1977) is 'n Amerikaanse aktrise en vervaardiger. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprente Coyote Ugly (2000) en Seven Pounds (2008), en in die televisiereekse NCIS (2003) en Brothers & Sisters (2006).
Filmografie Rolprente 2000: Coyote Ugly 2008: Seven Pounds
Televisiereekse 2003: NCIS 2006: Brothers & Sisters
Televisierolprente 2007: Imagine 05: A Celebration of Children's Hospital Los Angeles 2012: Willed to Kill 2017: Love Struck Café
Eksterne skakels
Kategorie:Geboortes in 1977 Kategorie:Lewende mense Kategorie:Amerikaanse aktrises van die 21ste eeu