Jennifer Morrison (gebore 12 April 1979) is 'n Amerikaanse aktrise, vervaardiger, en regisseuse. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprente Big Stan (2007) en Star Trek (2009), en in die televisiereekse House (2004) en Once Upon a Time (2011).

Filmografie Rolprente 2000: Urban Legends: Final Cut 2001: The Zeros 2002: Girl Fever 2002: Nantucket 2004: The Sure Hand of God 2005: Mall Cop 2006: Flourish 2007: Big Stan 2009: Star Trek 2011: Warrior 2013: Alpha Alert 2017: Sun Dogs 2018: Back Roads 2018: Alex & The List 2018: All Creatures Here Below 2019: The Torture Report

Televisiereekse 2004: House 2004: The Ashlee Simpson Show 2011: Once Upon a Time

Televisierolprente 2002: Big Shot: Confessions of a Campus Bookie 2003: The Edge 2006: House Unplugged 2007: The Murder of Princess Diana 2011: Bringing Ashley Home 2012: House: Swan Song 2015: Once Upon a Time: Secrets of Storybrooke

Video's 2008: House, M.D., Season Four: New Beginnings 2009: Three's a Crowd

Eksterne skakels

Kategorie:Geboortes in 1979 Kategorie:Lewende mense Kategorie:Amerikaanse aktrises van die 21ste eeu Kategorie:Amerikaanse aktrises van die 20ste eeu