Iona Morris (gebore 23 Mei 1957) is 'n Amerikaanse aktrise. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprent Robotech: The Movie (1986) en in die televisiereekse X-Men (1992), Spider-Man (1994), en Cold Case (2003).
Filmografie Rolprente 1983: Barefoot Gen 1986: Robotech: The Movie 1992: Rain Without Thunder 1995: It's in the Bag 2007: Fifty for Women Ain't What It Used to Be
Televisiereekse 1992: X-Men 1994: Spider-Man 2003: Cold Case
Televisierolprente 2017: Take It from the Top
Video's 1997: Spider-Man: Secret Wars
Eksterne skakels
Kategorie:Lewende mense Kategorie:Amerikaanse aktrises van die 21ste eeu Kategorie:Amerikaanse aktrises van die 20ste eeu