Ashley Austin Morris is 'n Amerikaanse aktrise. Sy is bekend vir haar rol in die rolprent Sully (2016).
Filmografie Rolprente 2016: Sully
Televisiereekse 2006: The Electric Company 2012: Gracious Cafe 2013: Think Tank
Eksterne skakels
Kategorie:Amerikaanse aktrises van die 21ste eeu Kategorie:Lewende mense