Haviland Morris (gebore 14 September 1959) is 'n Amerikaanse aktrise. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprente Sixteen Candles (1984), Gremlins 2: The New Batch (1990), en Home Alone 3 (1997).
Filmografie Rolprente 1984: Sixteen Candles 1987: Who's That Girl 1990: Gremlins 2: The New Batch 1990: Love or Money 1997: Home Alone 3 2010: Fighting Fish 2011: Oka! 2012: Nor'easter
Televisiereekse 1981: American Playhouse
Televisierolprente 1985: Royal Match
Video's 2008: Celebrating Sixteen Candles
Eksterne skakels
Kategorie:Lewende mense Kategorie:Amerikaanse aktrises van die 21ste eeu Kategorie:Amerikaanse aktrises van die 20ste eeu