Cristin Milioti (gebore 16 Augustus 1985) is 'n Amerikaanse aktrise, skryfster, en vervaardiger. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprente The Brass Teapot (2012) en The Wolf of Wall Street (2013), en in die televisiereekse Black Mirror (2011) en Fargo (2014).

Filmografie Rolprente 2009: Year of the Carnivore 2012: The Brass Teapot 2013: The Wolf of Wall Street 2015: It Had to Be You 2017: Breakable You

Televisiereekse 2005: How I Met Your Mother 2011: Black Mirror 2014: Fargo 2014: A to Z

Televisierolprente Untitled Cristin Milioti/Nina Pedrad Project

Video's 2006: The Devil's Disciples

Eksterne skakels

Kategorie:Geboortes in 1985 Kategorie:Amerikaanse aktrises van die 21ste eeu Kategorie:Lewende mense