Abby Miller is 'n Amerikaanse aktrise, skryfster, en vervaardiger. Sy is bekend vir haar rolle in die televisiereekse Mad Men (2007), Justified (2010), The Magicians (2015), en The Sinner (2017).
Filmografie Rolprente 2006: The Girl 2012: Fuzz Track City 2012: Congratulations 2013: Feeding Mr. Baldwin 2014: Swelter
Televisiereekse 2007: Mad Men 2010: Justified 2014: Caper 2015: The Magicians 2017: The Sinner 2017: Doing/Living Live
Televisierolprente 2018: Vicarious
Video's 2007: The Rose and Red Balloon 2011: Be Still My Dear
Eksterne skakels
Kategorie:Lewende mense Kategorie:Amerikaanse aktrises van die 21ste eeu