Allison Miller (gebore 2 September 1985) is 'n Amerikaanse aktrise. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprent 17 Again (2009) en in die televisiereekse Terra Nova (2011), Go On (2012), en Incorporated (2016).

Filmografie Rolprente 2009: 17 Again 2009: Blood: The Last Vampire 2014: Always Woodstock 2014: Devil's Due 2019: Us

Televisiereekse 2009: Kings 2011: Terra Nova 2012: Go On 2016: Incorporated 2018: A Million Little Things

Televisierolprente 2015: Strange Calls 2017: Salamander

Eksterne skakels

Kategorie:Geboortes in 1985 Kategorie:Amerikaanse aktrises van die 21ste eeu Kategorie:Lewende mense