Amanda C. Miller is 'n Amerikaanse aktrise, skryfster, en vervaardiger. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprent Boruto: Naruto the Movie (2015) en in die televisiereekse Sailor Moon Crystal (2014) en Ghosts 'n Stuff Inc. (2016).

Filmografie Rolprente 2015: Boruto: Naruto the Movie 2017: Lu Over the Wall

Televisiereekse 2010: AnimeTV 2010: Squid Girl 2011: Secret Millionaires Club 2012: Accel World 2014: Sailor Moon Crystal 2014: BS Detector 2016: Ghosts 'n Stuff Inc.

Eksterne skakels

Kategorie:Lewende mense Kategorie:Amerikaanse aktrises van die 21ste eeu