Amara Miller (gebore 4 Mei 2000) is 'n Amerikaanse aktrise. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprente The Descendants (2011) en A Merry Friggin' Christmas (2014), en in die televisiereekse 1600 Penn (2012) en Home & Family (2012).

Filmografie Rolprente 2011: The Descendants 2014: A Merry Friggin' Christmas

Televisiereekse 2012: 1600 Penn 2012: Home & Family

Eksterne skakels

Kategorie:Geboortes in 2000 Kategorie:Amerikaanse aktrises van die 21ste eeu Kategorie:Lewende mense