Lauren Miller Rogen (gebore 24 Julie 1982) is 'n Amerikaanse aktrise, skryfster, en vervaardiger. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprente Superbad (2007), 50/50 (2011), For a Good Time, Call... (2012), en Sausage Party (2016).
Filmografie Rolprente 2007: Superbad 2011: 50/50 2012: For a Good Time, Call... 2016: Sausage Party 2016: Better Off Single 2016: This is Alzheimer's 2017: Bernard and Huey 2018: Like Father
Eksterne skakels
Kategorie:Lewende mense Kategorie:Amerikaanse aktrises van die 21ste eeu Kategorie:Geboortes in 1981