Amiah Miller (gebore 16 Julie 2004) is 'n Amerikaanse aktrise. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprente Lights Out (2016) en War for the Planet of the Apes (2017), en in die televisiereekse Best Friends Whenever (2015) en MacGyver (2016).
Filmografie Rolprente 2016: Lights Out 2017: War for the Planet of the Apes 2018: Anastasia
Televisiereekse 2015: Best Friends Whenever 2016: MacGyver
Televisierolprente 2015: How We Live
Eksterne skakels
Kategorie:Amerikaanse aktrises van die 21ste eeu Kategorie:Lewende mense