Cymphonique Miller (gebore 1 Augustus 1996) is 'n Amerikaanse aktrise. Sy is bekend vir haar rolle in die televisiereekse Phineas and Ferb (2007), The Troop (2009), Big Time Rush (2009), en How to Rock (2012).

Filmografie Televisiereekse 2007: Phineas and Ferb 2009: The Troop 2009: Big Time Rush 2012: How to Rock 2012: Bratz Presents: Passion for Fashion with Brianna Gage 2015: Master P's Family Empire

Video's 2012: Grandpa 2017: Drippin

Eksterne skakels

Kategorie:Geboortes in 1996 Kategorie:Lewende mense Kategorie:Amerikaanse aktrises van die 21ste eeu